Graad 6: Wiskunde-vraestel en memorandum, vierde kwartaal

  • 2

Is jy in graad 6 en wonder jy hoe laat dit in ’n ander land sal wees as dit eksamentyd in Suid-Afrika is? Hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Wilhelm du Toit gaan jou nie met daardie vraag kan help nie, maar dit gaan jou wel help voorberei vir jou Wiskunde-eksamen binnekort. Daar is voorbeeldsomme soos sal die VSA se tyd voor of na Suid-Afrika s’n wees? Berei sommer nou voor vir die eksamen en behaal bobaaspunte wat jou plek in die hoërskool sal help kry!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 6-wiskunde: persentasietoets

  • 2

Kommentaar

    • Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat daar is, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Onthou om volgende jaar weer van ons vraestelle gebruik te maak as jy die werk deurlopend wil vaslê, of vir die toetse en eksamens moet voorberei. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top