Graad 6-wiskunde: persentasietoets

  • 5

Ek en my maat deel ’n groot pizza van 12 gelyke dele. Ons eet ¹⁄3 van die helfte van die pizza en gee een stuk vir my boetie. Watter persentasie van die pizza is oor?

Leer om hierdie kopkrapper en ander vrae oor persentasies op te los deur die vraestel en memo hieronder gratis af te laai.

Klik hier om die toets af te laai.

Klik hier om die memo af te laai.

 

  • 5

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top