Wilhelm du Toit

Wilhelm du Toit is Adjunkhoof van Laerskool Worcester-Oos.

Hoe leer kinders die taal van wiskunde aan? ’n Onderhoud met Wilhelm du Toit

Naomi Meyer, Wilhelm du Toit SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2023-04-20

"Wanneer jy syfervaardig is, kom die wiskunde vanself."

Wiskunde, graad 6-toets: inhoud en kapasiteit

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-11-27

Het jou inhoud nog genoeg kapasiteit vir die res van die jaar? As jy in graad 6 is en hierdie sin nie volkome verstaan het nie, oefen jou kennis met hierdie toets. Die toets en memo is gratis beskikbaar om af te laai.

Graad 6-wiskunde: persentasietoets

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-11-19

"Ek en my maat deel ’n groot pizza van 12 gelyke dele. Ons eet ¹⁄3 van die helfte van die pizza en gee een stuk vir my boetie. Watter persentasie van die pizza is oor?" Leer om hierdie kopkrapper en ander vrae oor persentasies op te los deur die vraestel en memo gratis af te laai.

Graad 6-wiskunde: Omtrek, oppervlakte en volume

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-11-09

Is jy in graad 6 en moet jy nou haastig jou wiskunde voor die eksamen hersien? Laai ’n gratis oefenvraestel af om jou te help. Klik ook op die skakel na die memo om dit gratis in PDF-formaat af te laai.

Graad 6: Wiskunde – deling van heelgetalle

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-10-19

"Daar is 5 appels in ’n mandjie. Deel dit met 5 kinders sodat 1 appel in die mandjie oorbly." Wilhelm du Toit help jou, as graad 6-leerder, om hierdie kopkrapper en ander deelsomme onder die knie te kry. Laai ’n vraestel en memo gratis hier af.

Desimale breuke: Graad 6-wiskundevraestel en -memo

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-10-14

Is jy in graad 6 en wil jy bybly met jou wiskunde? Hierdie vraestel en memo kan jou help om desimale breuke te oefen. Laai dit gratis hier af.

Graad 6: Wiskunde – vermenigvuldig heelgetalle

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-09-02

Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle te vermenigvuldig? Hier is gratis hulp!

Graad 6: Wiskunde – aftrekking met heelgetalle

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-08-27

Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle af te trek? Hier is gratis hulp!

Graad 6: Wiskunde – optelling met heelgetalle

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-07-23

Is jy in graad 6? Wil jy oefen om met heelgetalle op te tel? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af. 

Graad 7: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-06-29

Is jy in graad 7? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af. 

Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-06-24

Is jy in graad 7? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en -memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af. 

Graad 6: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging

Wilhelm du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-06-03

Is jy in graad 6? Wil jy hersiening doen, veral noudat die skool nog nie weer begin het nie? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en -memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.

Draf wiskunde slyp-slyp kaf

Jean Oosthuizen, Wilhelm du Toit Skole 2015-11-17

Leerders trap landwyd klei om wiskunde baas te raak, maar by Worcester in die Wes-Kaap is dié monster vinnig besig om reeds op laerskool getem te word. Hoe word dit gedoen?

Top