Is jy in graad 6 en wil jy bybly met jou wiskunde? Hierdie vraestel en memo kan jou help om desimale breuke te oefen. Laai dit gratis hier af. Klik op die woorde "vraestel" en "memo" om die PDF-dokumente oop te maak.
Lees ook:
Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle
Kommentaar
Hi hoe gaan dit? Kan julle dalk die graad 6 wiskundenotas en -memos, selfs die -toetse, e-pos? Sal waardeer word.
Nicki: Hulle is hier beskikbaar. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6