Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

  • 32

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal.

Afdeling A: Leesbegrip
Afdeling B: Taalstrukture en -konvensies

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 32

Kommentaar

  • Hallo! Om die vraestel af te laai, kan jy op die skakel klik en dalk net 'n oomblik wag voordat die PDF-dokument oopmaak waarop die gratis vraestel beskikbaar is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Natasha Viljoen

    Ek is op soek na vraestelle waarmee ek my kleinkind kan help leer vir die eksamen. Sy is in graad 6. Haar Mamma is laas jaar Meimaand oorlede, en nou probeer ek, maar sy sukkel baie.

    • Goeiedag! Klik net op die webskakel in die artikel om die vraestel in PDF-formaat oop te maak. Dit is gratis en mag dalk net 'n oomblik duur om oop te maak, maar dan mag jy dit kosteloos gebruik vir oefening of hersiening. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Stel belang in ’n kind se onderrig, dit verbreed die kind se kennis om vraestelle uit te werk.

    • Hallo! Baie dankie vir jou navraag. Die skakels is getoets en die vraestelle en memo's laai wel as PDF-dokumente af. Sal jy asseblief die artikels verfris/refresh en kyk of jy nou slaag? Baie dankie, die LitNet-redaksie

    • Goeiedag! Dalk kan LitNet se vraestelle help. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Rol daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete en sterkte met die voorbereiding, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top