Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle te vermenigvuldig? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.
- Laai die vraestel rondom vermenigvuldiging hier af
- Laai die memo van die vermenigvuldigvraestel hier af
Lees ook:
Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)