Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)

  • 35

wiskundegr8Leerders in graad 6: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen.

Wiskunde-eksamenvraestel (graad 6) in PDF 
Wiskunde-memorandum (graad 6) in PDF

 

 

  • 35

Kommentaar

  • Eric Steenkamp

    Goeie vraestel,pas my leerders se standaaard. kan dit met groot nut aanwend.
    Baie dankie.

    • Hallo Ruleen, dankie vir die navraag. LitNet voeg vraestelle by soos wat ons dit kan reël. Gebruik solank die vraestel hierbo en hou die skole-afdeling dop vir nog byvoegings. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

      • Hallo Michelle, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons vraestelle word deur kundiges vir ons opgestel, dus is dit nie noodwendig aan 'n jaartal gekoppel nie. Die vraestel wat hierbo beskikbaar is, dek die hele jaar se werk en is onlangs genoeg geplaas dat dit steeds van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hi ek is Audrey en is in graad 6 ek wil graag oefen vir die eksamen en ek wil dit aflaai help asb

  • Goeiedag ek is op soek na graad 6 wiskunde werk wat Sal help om my kleinseun met sy werk te help sodat by dit better Kan verstaan asseblief ek Sal dit baie waardeer.Dankie Maggie

  • HANNETJIE LE ROUX

    Het dogtertjie in graad sewe, sukkel baie, ek wil haar graag help, dalk moet ons na graad ses kyk, sy het wiskunde net-net geslaag.

    Help asseblief.

    • Hallo Judith, jy het nie spesiale winzip-sagteware nodig om die vraestelle oop te maak nie. Klik doodgewoon op die skakels en die PDF-dokument maak self oop (jou rekenaar moet dus wel die sagteware bevat om PDF-dokumente te kan lees). Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo! As jy op soek is na vraestelle en memo's op LitNet, volg hierdie skakel na 'n indeks waar al die vraestelle en memo's op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
      Klik op die skakels - dit is gratis aflaaibaar in PDF-formaat. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by.

      Groete, Naomi, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top