Marise Oberholzer

Marise Oberholzer is ‘n kundige op die gebied van wiskunde. As oud-onderwyseres bied sy naskoolse klasse vir kinders van verskillende ouderdomme aan. Haar passie vir wiskunde en spesifiek die voorkoming van probleme op skool, het daartoe gelei dat sy in 2011 ‘n pakket vir jong kinders, Box ‘n Dice, die lig laat sien. Sy is die skrywer van die boek, Wiskunde – klein begin, groot gewin, wat in 2015 op die rakke verskyn. Wanneer sy nie met wiskunde besig is nie, ontspan sy graag saam met haar man en twee kinders.

Graad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-08-30

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 4-leerders. Die vraestel toets leerders se kennis van volume en kapasiteit, breuke, heelgetalle, 2D-vorms, aansigte en patrone.

Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-08-28

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 5-leerders. Die vraestel toets leerders se kennis van heelgetalle, breuke, massa, faktore, temperatuur, 2D-vorms, transformasies en vermenigvuldiging.

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-06-06

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 6-leerders.

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-05-30

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 9-leerders.

Graad 8-wiskundevraestel: Junie-eksamen

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-05-22

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 8-leerders.

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-04-18

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 7-leerders.

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-03-14

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 6-leerders.

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-02-13

Hier is ’n graad 5-wiskundevraestel en –memo wat leerders kan help om die eerste kwartaal se werk onder die knie te kry.

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2017-01-31

Hier is drie gratis wiskundevraestelle en -memorandums vir graad 4-leerders.

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-11-11

Dis eksamentyd! Hier is ’n gratis graad 4-vraestel en -memo wat jou met hersiening kan help.

Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-11-04

Eksamentyd! Hier is gratis graad 9-vraestelle en memo's wat sal help om die hele jaar se werk te hersien.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-06-07

Leerders in graad 5: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-06-02

Skryf jou graad 4-kind dalk hierdie kwartaal vir die heel eerste keer eksamen? Hier is 'n gratis wiskundevraestel en -memorandum om mee te oefen.

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-05-30

Leerders in graad 7: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.

Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2016-02-08

Graad 10-wiskundeleerders: hier is ’n gratis werkkaart en memorandum waarmee jy faktorisering kan bemeester.

Top