Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

  • 18

Hier is ’n gratis oefenvraestel ter voorbereiding van die Junie-eksamen.

 

  • 18

Kommentaar

  • Goeie dag.

    Ek tik uit George uit en is dringend opsoek na Maart eksamen vraestelle. Al wat ek vind by die lys van vraestelle wat julle het, is Junie eksamen vraestelle. Dit sluit werk in wat ons nog nie behandel het nie. Sal waardeer as julle terug skakel so gou moontlik met enige verdere nuus oor die Maart eksamen vraestel/le.

    • Goeiedag! LitNet Akademies se skoleafdeling verskaf graag gratis vraestelle en studiemateriaal wat deur kundiges opgestel word, of ons verkry toestemming by onderwysdepartemente wat vraestelle aan ons beskikbaar stel. Ons bied op die oomblik die volgende vraestelle op LitNet aan: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • ek opsoek na grad 5/7 en9 vraestelle in afr/eng en wiskunde
    skole is in Gauteng wil graag my klein kinders help om die kwartaal te slag
    dankie

    • Hallo Daleen, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons bied nie noodwendig vraestelle wat gekoppel is aan 'n spesifieke onderwysdepartement nie, maar die vraestelle wat (gratis) hier afgelaai kan word gee vir mens 'n soort breë aanduiding van die werk wat landwyd op 'n spesifieke graad van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Goeiedag, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat reeds op LitNet verskyn het. Blaai gerus hierdeur en laai af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top