Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via [email protected].

Sensitiwiteit vir tale ’n móét vir inklusiwiteit in skole

Melt Myburgh, Emma Groenewald Skole 2021-02-24

"Ek glo dat diversiteit nie ’n struikelblok hoef te wees nie, maar dat onderwysers verskillende strategieë kan aanwend sodat leerders deur die diversiteit in die klaskamer verryk en bemagtig word."

LitNet-blokraai: Ekologie

Estelle Kruger Notas, toetse en vraestelle 2021-02-23

Ekologie is die studie van die interaksie van organismes met mekaar. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Lewenswetenskappe

Estelle Kruger Notas, toetse en vraestelle 2021-02-22

Lewenswetenskappe is die wetenskaplike studie van lewende dinge vanaf molekulêre vlak tot en met hul interaksies met mekaar en hulle omgewing. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

LitNet-blokraai: Verbuikerstudies

Estelle Kruger Notas, toetse en vraestelle 2021-02-17

Verbruikerstudies leer leerders oor verantwoordelike en ingeligte verbruikersgedrag met betrekking tot voedsel, kleding, behuising, meublement en huishoudelike apparaat. Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2021-02-16

Hier is al die gratis studiemateriaal vir skole wat op LitNet beskikbaar is, gelys volgens graad.

Tegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo

Jacques Horne Notas, toetse en vraestelle 2021-02-16

Is jy in graad 7 en draai jou kop aan die begin van nog ’n skooljaar wat deur die pandemie ontwrig word? Laat LitNet jou help om jou Tegnologiewerk baas te raak. Plaas jou skoolwerk in ’n wentelbaan van sukses. Laai hierdie oefenvraestel en -memo gratis af.

Om wiskunde beter te verstaan: ’n onderhoud met Amanda le Roux

Naomi Meyer, Amanda le Roux Onderhoude 2021-02-10

"Soos met enige vaardigheid help oefening dat jy dit makliker doen, maar ek dink nie oefening sonder begrip het veel waarde nie. Verstaan is nie dieselfde as 'kan doen' nie."

COVID-19 en die onderwys

Danie van Wyk SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2021-02-09

"Die COVID-19-pandemie het die onderwys onder verdere druk geplaas en tektoniese verskuiwings veroorsaak in ‘n stelsel wat reeds lank gebuk gaan onder erge wanadministrasie en merkbare agteruitgang."

LitNet-blokraai: Onderwêreld deur Fanie Viljoen

Estelle Kruger Notas, toetse en vraestelle 2021-02-09

"Hierdie blokraai kan in die klaskamer gebruik word, of vir die pret by die huis."

Wiskundeverrykingsartikel: Google en googol

Pieta van Deventer Notas, toetse en vraestelle 2021-01-26

Lees Pieta van Deventer se artikel oor die verband tussen wiskunde en 'n baie bekende soekenjin hier.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Chris Klopper

Freek Robinson, Chris Klopper Skole 2021-01-22

Die opening van die skooljaar is tot 15 Februarie uitgestel. Freek Robinson gesels met Chris Klopper, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU), oor die uitdagings van die onderwys in die tweede pandemiejaar.

LitNet-dramaspens

LitNet Drama 2021-01-22

Is jy op soek na ’n dramateks of monoloog vir ’n praktiese eksamen of Eisteddfod? LitNet het ’n versameling dramatekste (insluitend teatertekste, radiodramas en kabarettekste) in die LitNet-dramaspens!

Raad gevra: keuse van ’n voorgeskrewe boek vir graad 9?

Louise Horn Skole 2021-01-15

"Kan lesers asseblief ’n paar  voorstelle van jeugromans stuur wat geskik sal wees vir Afrikaans Huistaal graad 9? Veral geskik vir seuns." Lesers word hartlik uitgenooi om kommentaar onderaan die artikel te lewer met voorstelle.

Raad gevra: Hoe motiveer ek my kinders om te leer?

Karen van der Merwe SêNet-briewe 2021-01-11

"Hulle het heelwat kursusse gedoen hoe om te leer – watter breinkant, hoe om te leer, ens. Maar donkie wil nie drink nie!"

Wiskundeverrykingsartikel: afstandsberekening en die sterre

Pieta van Deventer Notas, toetse en vraestelle 2020-12-03

In hierdie artikel skryf Pieta van Deventer oor wiskundige beginsels wat toegepas word op die afstandsberekening tussen sterre, oor die Doppler-effek in die liggolwe van 'n ster, die rooiligverskuiwing in die spektrum van ’n ster en die standaardfakkels en veranderlike sterre.

ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met wenner Nichola Viviers

Naomi Meyer, Nichola Viviers ATKV-Portaal 2020-12-02

"Alhoewel die virusregulasies leë teaters tot gevolg gehad het, het dit beslis die idee wat ons van teater het en kan hê, vir ewig en totaal verander. Omstandighede het kreatiewe skeppers forseer om nuwe maniere van kuns maak te skep en DigiToneel is maar net een klein voorbeeld van hierdie uiters voordelige aanpassings."

ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met naaswenner Jeanne-Marié Koekemoer

Naomi Meyer, Jeanne-Marié Koekemoer ATKV-Portaal 2020-12-02

"Dit is ongelooflik om te sien hoe mense aanhou aanpas en vervorm binne hul gegewe omstandighede en ek dink dis vreeslik nodig om aan te hou beweeg, te verander en groei en dan met dinge soos digitale vertonings dit wel regkry en wel iewers kom."

ATKV-Tienertoneel 2020: ’n onderhoud met derdepryswenner Merwe van Gent

Naomi Meyer, Merwe van Gent ATKV-Portaal 2020-12-02

"Teater is vir my net so noodsaaklik soos water. Daarsonder sal die samelewing inmekaar tuimel."

Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2020-11-30

Is jy in graad 6 en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Hier’s hulp vir jou! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2020-11-30

Is jy in graad 7 en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Slaag jou jaar met vlieënde vaandels! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.

Top