Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry
2016-01-29"Daar is mense wat begrippe in wiskunde maklik onder die knie kry en ander wat langer neem om dieselfde begrippe te bemeester. Ek sien egter gereeld met my klasse hoe kinders skielik lief raak vir wiskunde en dan begin presteer. Die kinders vir wie wiskunde nie so natuurlik kom nie, kan met baie herhaling en baie oefen ook goed presteer."
Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum
2016-01-27Leerders in graad 5: hier is gratis werkkaarte. Laai dit nou af en oefen.
Wiskundewenke vir ouers aan die begin van die jaar
2016-01-18"Wiskunde hoef natuurlik nie net beperk te wees tot huiswerktyd nie. Die kombuis is byvoorbeeld ‘n plek waar kinders die mates aanleer van die meetinstrumente wat ons vir bak en brou gebruik. Op pad na die skool kan kinders verskillende vorme in die omgewing opnoem of die getalle op motors se registrasienommers bymekaar tel."
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)
2015-11-20Leerders in graad 4: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)
2015-11-19Desperaat vir wiskundehulp? Hier is ’n gratis wiskundevraestel en -memorandum om graad 6-leerders met hersiening te help.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)
2015-11-09Leerders in graad 8: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen; die eksamen is om die draai.
Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders
2015-11-06Wiskundewenke vir leerders van graad 7 tot 11. LitNet plaas vroeg volgende week vraestelle vir die seniorfase, so kom doen gratis hersiening by ons.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
2015-11-03Leerders in die intermediêre fase! Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel van die hele jaar se werk. Laai dit nou af en oefen; die eksamen is om die draai.
Rubriek: Wiskunde-eksamenhulp (intermediêre fase) vir ouers
2015-11-03"Terwyl die kinders nog volstoom besig is met aktiwiteite, is ouers dikwels reeds bekommerd oor die naderende eksamen. Help so jou kind."

