Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

  • 51

wiskundegr8Leerders in graad 8: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen; die eksamen is om die draai.

Wiskunde-eksamenvraestel in PDF 
Wiskunde-memorandum in PDF

 

 

  • 51

Kommentaar

  • Avatar
    Jackie van der Merwe

    My seun sukkel geweldig op skool. Hy is in gr8 KHS Klerksdorp. Enige hulpmiddels?

  • Avatar
    Desirea Le Roux

    My seun sukkel met wiskunde graad 8 ,het julle vraestelle en antwoorde om te help asseblief

    • Hallo Desirea, die wiskundevraestel en memorandum hierbo is gratis beskikbaar en jy kan dit aflaai deur op die skakels te klik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Avatar
    Annemarie Young

    Hallo daar.
    Baie dankie vir die vraestelle maar hoe gaan ek die vraestelle kan merk? waar is die antwoorde vir die Graad 8 wiskunde vraestel asseblief.

  • goeie dag my seun sukkel geweldig met sy wiskunde hy is tans in gr8 hoer otto du plessis skool port elizabeth enige hulp sal waardr wrd dankie

    • Hallo Natasha, jou seun kan hierdie hersieningsvraestel gebruik om te oefen. Enige lesers in die Port Elizabeth-omgewing wat dalk Natasha se seun kan help, is welkom om kommentaar te lewer. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Avatar
      Annemarie Young

      Daar is wonderlike lesse op You Tube(in Afrikaans vir Gr8). Tik net in algebra graad 8 of wat jy ookal soek.

  • Middag my seun sukkel vreeslik met wiskunde kan jy miskien help November vraestel en antwoorde asb

    • Hallo Martie, ons het ongelukkig nie 'n November-vraestel beskikbaar nie, maar hierdie vraestel bied 'n oorsig oor die jaar se werk. As ons weer nuwe vraestelle ontvang, sal ons oplaai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Dankie vir die vraestel maar ek sukkel om di memo oop te maak. Hoe gemaak as dit net oop maak tot op die swart skerm en niks verder gebeur nie?

    • Hallo Charmaine, gebruik gerus die vraestelle binne hierdie artikel as hersiening vir jou seun. Ons voeg nuwe vraestelle by wanneer ons dit weer ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Ek sukkel baie met natuurwetenskap kan julle my help asb ek is in graad 8 en gaan by vredenburg hoerskool help my asb ek sal dt baie waardeur?

  • Avatar
    Surina Richter

    Het toevallig op julle webblad afgekom. Dankie vir die Wiskunde vraestelle. Wat egter wel 'n probleem is by baie van ons kinders is taal - beide Engels en Afrikaans.
    Ek sal gou 'n soek doen om te kyk of julle dalk sulke hulp middels ook het. Dankie sover vir die inligting - kinders in Gr 4 en Gr 8.

  • goeie dag.
    My dogter sukkel baie met wiskunde, het graad 8 laas jaar gedruip omdat sy wiskunde gedruip het, sy sukkel nog steeds het weer 1ste kwartaal gedruip. Help groot ASB?!

  • Goeie More, baie dankie vir 'n wonderlike bladsy..... Ek is opsoek na Graad 8 Engelse vraestelle.. Ek het nou al orals probeer kyk, maar kry niks vir Engelse nie. Kan julle dalk help?

  • Goeie dag, het julle nie dalk enige September wiskunde toets vraestelle nie asook Afrikaans ASB.

  • Avatar
    Lezette Jenkins

    Goeie dag ek wil weet of daar enige hulp materiaal is wat ek vir my dogter kan gebruik om haar te help met wiskunde sy het met so 2 punte gedruip op wiskunde ons wil graag n goeie voorbereiding doen vir die eind eksamen want sy kan nie gr8 druip nie want sy is reeds 15.

    • Hallo Lezette, baie sterkte met die voorbereiding van jou kind se eksamen. LitNet bied soveel moontlik gratis vraestelle en memo's en hier is 'n indeks na alles wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ek hoop dat die vraestelle sal help, maar ek stel ook voor dat jy in gesprek tree met jou kind se wiskundeonderwyser en hom of haar bewus maak van jou kind se erns om wiskunde deur te kom en raad vra met betrekking tot die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • hallo ek sukel met wiskunde ek het ni n handbook nie en ek skryf toets more oor wiskunde ek is in hoerskool kathu

  • My kind doen weer graad 8 oor hierdie jaar. Hy sukkel pm te konsentreer in die klas asook om te stil te sit. Onderwysers klaa gereeld oor sy gedrag.

    Raad asb!!!!!

    • Hallo daar, dankie vir die navraag. Ek stel voor dat jy met jou kind se klasonderwyser ontmoet. Maak ook seker van praktiese sake soos oogtoetse, of kyk na die kos wat jou kind eet. Gesels asseblief met die personeel van jou kind se skool vir raad. Sterkte, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie more,
    Baie dankie vir die hulp middels wat julle tot ons beskikking stel, Ek wil graag 2016 en 2017 se November vraestelle aflaai, kan julle asb vir my 'n link stuur.

  • Hi

    My son is struggling with Maths and Afrikaans may you kindly assist with question papers and memos, He is in grade 8, KHS Klerksdorp.

  • Die november eksamen is op hande my seun by Hoerskool bredasdorp sukkel vreeslik met sy wiskunde het al 3 kwartale 1 gekry soek hulp asb anders sal hy die jaar moet herhaal.

    • Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is kundiges wat spesiaal vraestelle vir ons opstel, of ons verkry toestemming om vraestelle te deel. Blaai deur die lys om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, daar beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top