Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

  • 28

Foto: deviantart.com

Dewald Koen, Afrikaansonderwyser by Kingswood College, deel een van sy 2015-vraestelle. Klik op die skakels om dit af te laai:

  • 28

Kommentaar

  • Hallo Mardalyn, dalk kan jy die plaaslike biblioteek saam met jou kleinkind besoek en daar raad vra oor goeie leesboeke vir kinders van sy ouderdom. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie middag

    my seun het sy graad 8 tweede kwartaal gedruip
    as gevolg van sy Afrikaans

    Is daar asb moontlikheid dat jul my asb kan help met oefenige vir TAAL en
    Begriptoetse asb asb ek as ma worrry baie

    My kind eet nie en want hy het gedruip asb kan jul my asb help met oefeninge sodat hy kan verbeter ek het tans nie finansies om hom te stuur vir PROFESSIONELE klasse nie maar wil hom graag help self om te kan verbeter asb.

    Baie Dankie.

    Baie dankie

  • Die vraestelle is dan makliker as die gewone vraestelle nou want hulle vraestelle gaan oor toepassing.

  • kan u asseblief help met afrikaans addisionele taal vraestell 2 2015/2016 ter voorbereiding vir my seun se opkomende eksamen .Dringend nodig aangien hy nie onderwyser vir 3/4 van jaar gehad het nie en toe druip.!!!!!!ASB!!

  • Dear Alande
    I am pleased to hear that you found this exam paper useful. Ek hoop jy kry 'n goeie punt vir Afrikaans.
    Regards
    Dewald

  • BERNICE SANDRA WILLIAMS

    Ek is 'n aflosonnie vir AET. Is Afrikaans Huistaalonnie. Wil graag leerders help. Kan u my help met vraestelle en dies meer om na te kyk as voorbeeld?
    Dankie.

    .

    • Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus daardeur om te sien of die vraestelle of inhoud waarna jy op soek is, daar beskikbaar is. Dalk is daar ook ander inhoud wat jou kan help. Klik telkens op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help! Groete, die LitNet-redaksie

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top