Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

  • 34

wiskundegr8Leerders in graad 4: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen.

Wiskunde-eksamenvraestel (graad 4) in PDF 
Wiskunde-memorandum (graad 4) in PDF

 

 

  • 34

Kommentaar

    • Hallo Renee, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming kry om dit te plaas. Hou asseblief ons vraestelleafdeling dop vir nuwe vraestelle. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

    • Hallo Carin, ons plaas graag vraestelle wat ons self met die skrywer/opsteller ooreengekom het of vraestelle waarvoor ons toestemming ontvang het om te plaas. Ons doen ons bes om vir soveel moontlik vakke en grade vraestelle te plaas. Hou hierdie vraestelle-afdeling dop vir nuwe inhoud, wat gereeld bygevoeg word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie dag
    baie dnakie waardeer dit. sal bly wees om vraestelle te kry vir Gr.4 en Gr. 7 alle vakke vir November eksamen.
    Groete
    Carin

    • Hallo Carin, ons het nie spesifieke vraestelle beskikbaar vir die November-eksamen nie, maar voeg ekstra algemene hersieningsvraestelle by soos wat ons toestemming daarvoor verkry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Goeie dag, enkele Ma op soek na hulp. my seun doen verskriklik swak in graad 4 en ek wil hom graag help. ek benodig vraestelle en memo's vir alle vakke asb.

    Help...Help...Help....

    • Enige leser wat Suzette se kind kan help, word uitgenooi om hieronder te reageer. Baie dankie, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hoekom kry ek nie die vraestelle. die nuwes afgelaai nie en waar is graad 5 se nuwes groot asseblief

  • Avatar
    Elsabe Snyman

    Goeiedag

    my kleinkind moet 'n taak indien vir Sosiale wetenskap Gr 4

    Sy moet 'n artikel skryf 10 jaar en our. Sy moet oor die artikel skryf en praat en daarna 'n Museum-uitstalling in die klas hou, waar begin 'n mens ek was bietjie lank laas in Gr4 met my 3 kinders 🙂

    • Hallo Elsabe, ek dink in hierdie geval sal ons lesers moet uitnooi om te reageer as hulle enige raad het met betrekking tot jou kleinkind se artikel. Enigiemand met voorstelle is welkom om kommentaar te lewer. Groete, Naomi Meyer

    • more - die museum uitstalling gaan oor voorwerpe wat meer as 10 jaar terug gebruik is- byvoorbeeld plate, video Kassette oudtydse poppe - oudtydse geld, ek glo jou kids het vragies gekry wat hulle dan net daaroor moet antwoord
      baie sterkte

  • Baie dankie - julle was nou baie behulpsaam. Kan nie dink dat ek nie daaraan gedink het nie.

    Lekker dag vir julle.

  • Avatar
    Elsabe Snyman

    goeiedag

    waar kan ek kyk vir invoer en uitvoer my klindkind skryf Vrydag hieroor

    groetnis

  • Avatar
    Annemarie Tolken

    Goeie dag!

    Ek is opsoek na vraestelle met memorandums vir Graad 4. Wiskunde, NWT, Geografie, Geskiedenis, LV...enige iets sal welkom wees.

    Baie dankie

  • Goeie dag

    Ek is opsoek na graad 5 vraestelle om my seun te help voorberei vir eind eksamen. SW;NW;AFRIKAANS;ENGELS;WISKUNDE;LO ASB

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top