
Fotobron: http://ww2.kqed.org
As jy getalbegrip het, sal dit jou help met wiskunde vandag - en in die toekoms. Leerders in graad 5: hier is gratis werkkaarte. Laai dit nou af en oefen.
Fotobron: http://ww2.kqed.org
As jy getalbegrip het, sal dit jou help met wiskunde vandag - en in die toekoms. Leerders in graad 5: hier is gratis werkkaarte. Laai dit nou af en oefen.
Kommentaar
baie dankie vir hierdie hulp
dankie vir julle hulp
Baie dankie vir die inligting
Baie dankie
Ek het 'n kind in graad 5. Indien iemand belangstel om wiskunde vraestelle uit te ruil, laat weet gerus.
Middag sal enige vraestelle waardeer. Epos my asb.
Dankie
Sou graag meer vraestelle wou sien - 1 is te min oefening maar dankie nogtans
Hallo Susan, ons voeg vraestelle by soos wat ons dit ontvang of toestemming verkry om dit te plaas. Hou asseblief hierdie afdeling dop om te sien watter nuwe inhoud bygevoeg word: http://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Middag kan julle asb vir my vraestelle en memorandums van graad 3 en 4 stuur baie dankie.
Hallo Tersia, hier is graad 3-vraestelle: http://www.litnet.co.za/graad-3-toetse-beskikbaar-in-afrikaans-engels-xhosa-en-sotho/ Ons het nie op die oomblik graad 4-vraestelle beskikbaar nie, maar bekyk ons skole-afdeling vir nuwe inhoud wat gereeld bygevoeg word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wonderlik dankie.
Dankie vir al die hulp. Jinne. Ek is so bly dat ek op hierdie adres afgekom het. Nou voel ek meer gerus en kan ek die kids beter help.
Baie dankie!
Marise. Het jy nie dalk werkkaarte wat spesifiek konsentreer op verhoudings nie...byvoorbeeld. 1:3 ens en hoe om vir die kids te verduidelik.
Hallo Angelique, jy kan in hierdie indeks kyk - hier vertoon al die vraestelle en hulpmiddels wat op LitNet beskikbaar is, miskien vind jy hier wat jy nodig het: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag kan julle asb vir my graad 5 se afrikaans engels wiskunde SW en NW en LO vraestelle stuur groot asb
Hallo Eldorita, hier is 'n skakel na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus gratis af wat jy benodig. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie Baie Dankie!!! Dankbaar verby!