
Leerders in graad 9: Hier is gratis wiskundehersieningsvraestelle en memo's. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.
• Wiskunde-eksamenvraestel 1
• Wiskunde-memorandum 1
33
Leerders in graad 9: Hier is gratis wiskundehersieningsvraestelle en memo's. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.
• Wiskunde-eksamenvraestel 1
• Wiskunde-memorandum 1
33
Kommentaar
Baie, baie dankie. Dit is uiters waardevol!
Dagse, Kan ek asb Wiskunde vraestelle en memos kry vir Graad 8, 7, en 5 asseblief.
Hallo Anita, hou asseblief ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe hersieningsinhoud wat so gereeld moontlik bygevoeg word: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is opsoek na soveel inligting indie moontlik asseblief
Hallo Johan, as jy op soek is na nog hersieningsvraestelle, kan jy deur die vraestelle-afdeling op LitNet blaai. Hier is 'n skakel daarheen: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. As jy die onderkant van die bladsy bereik, kan jy omblaai om nog vraestelle op die volgende bladsy te sien. Groete, Naomi
Dankie vir elkeen wat tyd afstaan om die vraestelle en eksamenhulp te publiseer, kan nie altyd die boeke ens met hersiening bekostig nie.
Baie dankie.. Is daar dalk wiskunde vir gelettertheid Gr 11 asb
Hallo Yolandi, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit word so gereeld moontlik bygewerk. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi
Is daar halfjaar eksmens beskikbaar vir Graad 9
Hallo Anri, hier is al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
ek soek graad 9 vraestel 1 wiskunde
Hallo Darren, ons sal nog vraestelle byvoeg as dit opgestel word en as ons toestemming ontvang om dit te plaas. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Vraestelle Gr.9 Geografie ,Tegnologie,Rek.
Wiskunde asb.
Hallo Christa, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Julle vraestelle help my baie vir die eksamen en eindeksamen.
Hi kan ek n tegnologie vraestel kry vi junie graad 9 asb
Hallo! Hier is 'n skakel na al die graad 9-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gratis af wat beskikbaar is en gebruik gerus. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie middag .kan ek asseblief vreastelle kry vir graad 9 wiskunde vir my seun hy vaar nie goed. ek makeer dring hulp. ek waardeer dit baie .
Groete Dankie.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit kan gratis afgelaai word en is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo J-M.
Kan jy net die stappe wat ek moet volg om grad 9 en 10 wiskunde vir 2019 af te laai.
Baie dankie
Hallo! Om die vraestel oop te maak, klik op die rooi skakel en die PDF-dokument maak dan outomaties oop: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2018/10/Gr-9-Wisk-V1b.pdf. Dieselfde geld die memorandum. Hier is ook 'n direkte skakel na die memo se PDF-dokument: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2018/10/Gr-9-Wisk-V1b-Memo.pdf. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek wil my suster leer sy is baie swak in haar wiskunde, wil haar help. Hoe kry ek die antwoorde sodat ek kan weet as sy reg gedoen?
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. By elke vraestel is daar ook 'n memo, waar jy die antwoorde kan sien. Daar is ook video's wat basiese konsepte verduidelik. Ons laai binnekort ook 'n wiskundevideo vir graad 9, as dit dalk jou suster kan help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
MIDDAG
KAN U ASB GR 9 VRAESTELE STUUR VIR NOV2021.
Veruscha, die graad 9-werk is hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9
Ek is baie lief vir Wiskunde ek sal dit graag wou doen en kyk of dit reg is.
Miche, dis hoekom ons memorandums ook plaas! Lekker oefen.
https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Need help.
Dear Marc, thank you for your enquiry. Most of our learning material is available in Afrikaans, but here is a link to the general index: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. You are most welcome to click on the links and to download the papers and memos in PDF format - it is available free of charge. Best of luck and kind regards, Naomi Meyer, senior content manager
Wiskunde.
Hallo, en dankie vir jou navraag. As jy hulp nodig het met eksamenvoorbereiding vir Wiskunde, kan LitNet met voorbereidingsvraestelle van hulp wees. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet bymekaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is nog meer vraestelle as net vir Wiskunde. Dis van toepassing op al die streke van die land. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle daar vir jou graad beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag, ek is graag op soek na graad 9-Wiskundevraestelle waardeur my kind kan werk vir die September-eksamen.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help met ekstra vraestelle en memo's waarmee die kinders hul werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder