Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders

  • 18

Is jy ’ leerder in graad 10 met wiskunde as vak?

Hier is ’n gratis werkkaart waarmee jy faktorisering kan oefen.

Laai sommer ook die memorandum van die faktoriseringswerkkaart af.

  • 18

Kommentaar

    • Hallo Hanlie, LitNet sal vraestelle byvoeg soos wat ons dit kan reël. Hou die skole-afdeling, veral die vraestelle-gedeelte, dop. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuuder

    • Hallo Hanlie, ons plaas vraestelle wanneer ons toestemming ontvang dat dit op LitNet mag verskyn. Ons hoop om spoedig graad 11-vraestelle te kan bywerk. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Avatar
    Salome van Rensburg

    Ek is 'n grad 10 mamma en ons wil ons hare uit ons kop uitrek ons het al alles probeer ekstra wiskunde klasse, emosionele behandeling, breek van vloeke en bindings en niks maar niks help nie, blykbaar kan hy wiskunde doen en goed doen maar kom eksamen dan slaan hierdie kind van my 'n lugleegte in daardie brein van hom en dit se vir my hy stress want hy het nie selfvertroue om sy wiskunde te doen nie sy wetenskap kry hy 79 gemiddeld IT 80% en so die res van sy vakke dis net wiskunde, asseblief as julle vir my raad het sal ek waardeer hy is in Affies en blykbaar is hulle wiskunde bietjie anders, maar ek waardeer dat julle vraestelle op sit

    • Hallo Coen, ons het nie op die oomblik wenke vir graad 9-faktorisering nie, maar sal iets plaas indien ons dit verkry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Avatar
    Johnel Boucher

    Hello ek is n graad 10 leerder wat wiskunde het maar ek sukkel met my faktorisering kan iemand my raad gee asseblief?

    • Hallo Johnel, jy kan die wenke in hierdie artikel gebruik om faktorisering te hersien. As enige lesers hieroor wil saamgesels, kan hul gerus ook hier kommentaar lewer. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top