Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

  • 41

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 6-leerders.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 41

Kommentaar

  • Hallo Lilly, die skakels werk beslis. Dalk moet jy net 'n rukkie wag totdat dit oopmaak. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

  • Hi kan julle vir my ook graad 6 en graad 3 vraestelle stuur vir Junie eksamen asb. Ek probeer die ander se links oop maak maar kom nie reg.

  • Ek kry die vraestelle nie oopgemaak nie? Wanneer ek dit probeer oopmaak is daar een groot swart skerm voor my??

    • Hallo Madie, dit duur soms 'n rukkie vir 'n vraestel om die eerste keer af te laai en oop te maak, maar al die skakels werk en is getoets. Jy kan gerus weer probeer. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Baie dankie vir jul insette om die werk vir ons as onderwysers asook die ouers te vergemaklik. Dit gee ook 'n idee van elke individu se standaard van vraestelle asook werk wat in die klas behandel word, Baie dankie.

    • Goeiedag! Ons voeg spoedig nuwe vraestelle by van al die vakke waarvoor ons oefenvraestelle in die hande kan kry. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hi kan julle asb septembermaand vraestelle op sit dus net novembermaand vraestelle. Ek stel regtig belang in al die vakke van graad 6.

    Baie dankie julle help my baie

  • Ek is op soek na Wiskunde Gr 6 Vraestelle vir Junie en November, asb. Laat weet asb hoe die prosedure werk
    Baie dankie
    Vriendelike groete
    Rut Pienaar

    • Hallo! Jy is welkom om enige van LitNet se oefenvraestelle en memo's gratis af te laai en te gebruik. Hier is 'n indeks, waar alles ingedeel is volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy hoef nie op enige ander manier te registreer nie, klik net op die skakel en die dokumente maak self oop. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help, groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Alida van Wyk

    Hi. Ek wil graag al die vakke se vraestelle en memos hê vir graad 6 kwartaal 1 en 2, groot asb. Baie dankies. En ook wat die koste is daarvan.

    • Goeiedag! LitNet se vraestelle en memo’s is gratis beskikbaar om in PDF-formaat af te laai en vir hersienings- en oefendoeleindes te gebruik. Hier is die skakel na al die graad 6-vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's oop te maak/af te laai. Daar is geen koste hieraan verbonde nie. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie

    • Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks op LitNet waar jy al die skoleinhoud kan vind wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat hier gelaai is, en klink telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Charmaine Franzsen

    Op soek na vraestelle vir graad 6, al die vakke, asb. Asook verduideliking oor lang deel end breuke, asb.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top