
Fotobron: www.pinterest.com
Leerders in graad 5: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.
• Wiskunde-eksamenvraestel (graad 5) in PDF
• Wiskunde-memorandum (graad 5) in PDF
Fotobron: www.pinterest.com
Leerders in graad 5: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.
• Wiskunde-eksamenvraestel (graad 5) in PDF
• Wiskunde-memorandum (graad 5) in PDF
Kommentaar
wat van Graad 6
Hallo Hannetjie, kyk asseblief hier: http://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-graad-6-intermediere-fase/. Ons sal nog vraestelle byvoeg as ons nog ontvang of toestemming verkry om nog meer te plaas. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Wiskunde eksamenvraestel gr 5 asb
Hallo Trudie, die vraestel en memorandum hierbo is vir graad 5. Hou ons skole-afdeling dop, want ons voeg voortdurend nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Naomie waar kry ons skole afdeling. Ons is desperaat vir julle hulp en wardeer elke stappie. Dankie. blommetjie
Hallo Blommetjie, hier's 'n skakel na die skole-afdeling se vraestelle: http://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi M
Wiskunde memorandum gr 5
Hallo Trudie, die vraestel en memorandum hierbo is vir graad 5. Hou ons skole-afdeling dop, want ons voeg voortdurend nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie. Hierdie is waardevol.
Goeie môre, ek wonder of iemand dalk Graad 5 Wiskunde oefeninge wat handel oor Omtrek, oppervlakte en volume - lyk my alles wat gemeet kan word bv. mm, cm, km al daardie tipe omskakelings. My dogtertjie sukkel eweskielik daarmee - so enige ekstra oefeninge sal waardeer word.
Hallo Angelique, dalk kan een van ons lesers hierop reageer? Die vraestelle hierbo sal help met algemene hersiening, maar ons het ongelukkig nie inhoud omtrent die spesifieke oefeninge waarna jy op soek is nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Enige nuwe vraestelle, Marise. vir graad 4 en 5
Hallo Karen, daar word so gereeld moontlik nuwe vraestelle bygevoeg. Hou die vraestelle-afdeling dop vir nuwe toevoegings. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kan ek ook asb wisk vraestelle kry vir november asb baie dankie
Hallo Tanya, hier is 'n skakel na 'n graad 5-wiskundevraestel vir November: http://www.litnet.co.za/wiskundevraestel-en-memorandum-november-intermediere-fase/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Dankie.
Hallo, is daar dalk nuwe vraestelle vir graad 5 beskikbaar, wiskunde en afrikaans?
Hallo Illy, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Casper Petrus Jordaan
Goeienaand
Is enige van die Wiskunde vraestelle dalk in Engels beskikbaar?
Baie dankie
Hallo Elani, die meeste van die vraestelle is in Afrikaans, maar kyk na die indeks: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier en daar is daar ook Engelstalige vraestelle beskikbaar. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Soek asb. Graad 7 en graad 9 EBW. Kan jy my dalk help?
Hallo Annetjie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
afrikaanse gr 5 vraestelle junie eksamen
gaan julle vir my stuur wiskunde ook as julle het
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en daar is heelwat wiskundevraestelle om gratis af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Graad 6 wiskunde vraestelle
Hallo Berna, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Hier is 'n skakel na spesifiek graad 6-vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie vir jou moeite en vir die vraestelle. Dit het my kind baie gehelp
Ek soek hulp met grd 5 se wiskund breuke en breuksomme vir kwartaal 3
Hallo Kytie, ons brei ons inhoud uit soveel ons kan, maar ons verskaf op hierdie stadium hoofsaaklik vraestelle. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op die oomblik beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai gerus enige hiervan gratis af en gebruik wat jy nodig het om te oefen. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
ek hoop die vraestel is so goed soos die voriges
lief vir wiskunde
love maths
Ek kry net Wiskunde vir Graad 5 en soek die ander vraestelle ook Indien beskikbaar.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Dankie vir julle wonderlike hulpmiddels. Dit help ontsettend baie vir my kinders om die ou vraestelle deur te werk voor die eksamens of toetsreekse. ek sal dit waardeer as ons ook hulpmiddels kan kry vir graad 7 (hul vakke).
Dankie.
Goeie middag,
Ek sien daar is geen opsie om te download nie. hoeveel is die aansluitingsgelde.
Hier is al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur en laai gratis af - dis in PDF-formaat beskikbaar. Klik telkens op die skakels om dit af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder