Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

  • 29

Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestel en -memo. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.

Wiskunde-vraestel (graad 4) in PDF 
Wiskunde-memorandum (graad 4) in PDF

  • 29

Kommentaar

  • Baie dankie vir die Gr 4 Wiskundevraestel van 2016/11/11.
    Dit gaan baie help om te sien hoe die jaareindvraestel gaan lyk.

  • Baie dankie !!! Wonderlik dat mense hulle kennis en "expertise" hier deel. Ek kon egter die gr 4 memorandum druk maar die vraestel wil nie oopmaak nie.

  • Baie dankie vir die insette en vraestelle wat julle plaas, maak ons werk as ouers baie makliker. Wil graag weet of daar ook vir die ander vakke oefen vraestelle is, soos NW, SW LV ens. En waar kan mens dit in die hande kry?

  • ek sien nie die vraestel nie, is ek nou blind kan iemand my help om te se waar moet ek oopmaak

    • Hallo Danielle, skuif die pyltjie op jou rekenaarskerm tot bo-op die rooi skakels met die woorde "Wiskunde-vraestel (graad 4) in PDF". Klik daarop en die vraestel sal self op jou rekenaar oopmaak. Onderaan hierdie vraestel-skakel is daar ook 'n skakel om die memorandum oop te maak. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Baie dankie!!!
    Dit help ons baie
    Kan julle ons dalk help met die ander vakke Nw, Sw, Engels en so afr vir graad 4 asb

    • Hallo Piet, dankie vir jou navraag. Ons sal beslis nuwe vraestelle toevoeg soos wat die jaar vorder en spring so gou moontlik hiermee weg. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder

  • Avatar
    Elgin Fortuin

    BAIE BAIE DANKIE. U vraestelle verseker defnitief verbetering in die wiskundegehalte van ons land. No need to reinvent the wheel as gevolg van u bydrae kan ons op ander aspekte van opvoeding ook konsentreer.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top