Hierdie vraestel behandel telgetalle, eksponente en meetkunde van 2D-figure.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hierdie vraestel behandel telgetalle, eksponente en meetkunde van 2D-figure.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Baie dankie vir jou hulp! Voorwaar 'n seën.
Ek soek asb gr 7 wiskunde vrastelle om my kind te help hy sukkel baie met wiskunde
Hallo Natasja, hier is 'n indeks na al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, ook graad 7 s'n: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Baie, baie dankie!!
Mag ek asb Junie wiskunde vraestel en memorandum aanvra vir my kleinkind Nélia
Hallo Cora, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg weer in die nuwe kwartaal nog vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Baie dankie ek gaan vir my kleinkind gee.
Hallo daar
Sal dit moontlik wees om n graad 7 Wisk vraestel en memo vir Nov te kry.
Hallo Yolande, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
GRD 7 AFR ENG WISK ASB
Hallo Yolanda, hier is 'n skakel na 'n indeks van alle vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Kan ek asb wiskunde vrastelle kry vir gr 7 wiskunde .afr. eng.
Hallo Elise, hier is 'n skakel na al die vraestelle op LitNet: http://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Jy is welkom om enige van hierdie vraestelle gratis af te laai. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hulle word baie waardeer, dankie.
Gr 7 en gr 8 vrae stel vir 1ste en 2 de kwartaal 2018
Hallo! Hier is 'n skakel na 'n indeks waar al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, aangedui word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
ou wiskunde vraestel vir graad 7 asb
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder