Hierdie vraestel behandel heelgetalle, getalsinne, optel, aftrek, breuke en tyd.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hierdie vraestel behandel heelgetalle, getalsinne, optel, aftrek, breuke en tyd.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Dankie!
Het meer vraestelle nodig vir graad 5 en graad 9 vir die jaar
Hallo Nevilene, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Hier is 'n skakel na die indeks van alle vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hou hierdie afdeling dop vir nuwe inhoud wanneer ons toestemming daarvoor verkry, of wanneer kundiges spesiaal vraestelle vir ons opstel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Soek vraestelle vir graad 6 en 9 in al die vakke baie dankie en in die moontlik 2016
Hallo Marlize, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Nuwe inhoud word so gereeld moontlik bygewerk. Ons het nie noodwendig vraestelle van spesifieke jare beskikbaar nie, aangesien ons kundiges soos Marise Oberholzer vra om vraestelle vir ons op te stel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Die vraestelle help die kinders baie.
Hallo Niel, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud hierby. Hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek soek wiskunde vraestelle antwoorde vir tweede kwaartaal vir graad 4- graad6
Hallo Gerty, onderwysers en kundiges, soos Marise Oberholzer, stel op spesiale versoek vir ons vraestelle op. Ons voeg spoedig weer nuwe vraestelle vir die verskillende grade by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is dringend op soek na notas en wiskunde vraestelle vir Gr 6&7 . Baie dankie.
Hallo Agnes, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gou moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is asb dringend op soek na notas en wiskunde vraestelle vir Gr 6&7. Baie dankie
Hallo Zonya, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Blaai gerus daardeur om oefenvraestelle te bekyk van die grade waarna jy op soek is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder