Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging

  • 14

Is jy in graad 7? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en -memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af. 

Fotobron: Unsplash

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 14

Kommentaar

    • Hallo! Klik op die skakels waar daar staan "vraestel" en "memo" en die vraestel en memo laai gratis af en maak oop as PDF-dokumente. Jy kry dus toegang daartoe deur op die skakels te klik. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Richard James Coeries

    Sal u so gaaf wees en die Gr.7-vraestel en -memorandum aan my sal epos.
    Vriendelike groete.
    Richard

    • Hallo Richard, jy kan op die skakels klik om die vraestel en die memo gratis af te laai. Dit maak oop as PDF-dokumente. Hoop jy kom reg, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Richard James Coeries

    Baie dankie , ek het op die skakels gekliek en so pas my kollega ook aangemoedig om te registreer.
    Waardeer.

  • Ek het 'n kleinkind in graad 7, 15 jaar oud, en sukkel baie, baie met wiskunde. Sy ma wil hom nie help nie en omdat hy en sy juf nie oor die weg kom nie, stel hy nie belang nie. Ag asb kan julle help.

    • Goeiedag. Dankie vir jou navraag. LitNet publiseer heelwat oefenvraestelle en memoranda om skoolkinders met hul voorbereiding te help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is, en klik telkens op die skakels om die artikels oop te maak en die vraestelle en memo's daarin, af te laai. Dit is alles gratis beskikbaar. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top