Is jy in graad 7? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.

Fotobron: Canva
6Is jy in graad 7? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.

Fotobron: Canva
6
Kommentaar
Soek vraestelle en oefen stelle vir graad 5 leering in vakke
Ek soek graad 7-2021-wiskundevraestelle en verduidelikings.
Hallo! Hier is die indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur en klik op die relevante graad en vakgebied om die regte vraestelle af te laai. Dis alles gratis en laai af in PDF-formaat. Hoop jy kom reg! Groete, die LitNet-redaksie
Môre, ek's op soek na graad 7-wiskundevraestelle vir 2025, ASB.
Goeiedag! Dankie vir die navraag. LitNet bied heelwat vraestelle om met hersiening en eksamenvoorbereiding te help. Hier is 'n indeks van die vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied, en daar is telkens 'n vraestel en memorandum by elke afdeling opgelaai. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik die vraestelle gerus vir selfstudie. As die vraestelle waarna jy spesifiek op soek is nie hier beskikbaar is nie, blaai deur die lys en gebruik enige van die ander vraestelle wat jou kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder