Graad 6: Wiskunde – deling van heelgetalle

  • 8

Prent: Pixabay

"Daar is 5 appels in ’n mandjie. Deel dit met 5 kinders sodat 1 appel in die mandjie oorbly." Wilhelm du Toit help jou, as graad 6-leerder, om hierdie kopkrapper en ander deelsomme onder die knie te kry. Laai ’n vraestel en memo gratis hier af.

Klik hier om die vraestel af te laai

Klik hier om die memo af te laai

Lees ook:

Wiskunde met LitNet: Graad 6, derde kwartaal – skryfwyse van getalle

Graad 6: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging

Graad 6: Wiskunde – optelling met heelgetalle

Graad 6: Wiskunde – aftrekking met heelgetalle

Graad 6: Wiskunde – vermenigvuldig heelgetalle

  • 8

Kommentaar

  • Goeienaand, my dogter is nou Graad 6, en ons Wiskunde is 'n disaaster, kan u ons help met materiaal asb.

    • Hallo! LitNet bied gelukkig heelwat gratis wiskundehulpmiddels. Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat afgelaai kan word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol ondertoe na die regte afdeling en klik op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ek is graag op soek na na kwartaal 4 wiskunde-vraestelle vir my kind in Gr 6. Hy sukkel heelwat.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top