Graad 6-wiskunde: persentasietoets
“Ek en my maat deel ’n groot pizza van 12 gelyke dele. Ons eet ¹⁄3 van die helfte van die pizza en gee een stuk vir my boetie. Watter persentasie van die pizza is oor?” Leer om hierdie kopkrapper en ander vrae oor persentasies op te los deur die vraestel en memo gratis af te laai.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed