Graad 8: Wiskundevraestel (2) en memo, vierde kwartaal

  • 2

Prent: https://pixabay.com/illustrations/pythagorean-theorem-mathematics-5974278/

Is jy in graad 8 en wonder jy wat Pythagoras eendag prakties vir jou kan beteken? Dink aan beroepe soos wetenskaplike, argitek, ruimtevaarder en ingenieur! Gebruik dus Lee-Ann West se vraestel en memorandum om hierdie eksamen te slaag – én toekomstige geleenthede te ontsluit.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

 

 

  • 2

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top