Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

  • 22

Is jy graad agt en dink jy nou al aan vakansie? Eers moet jy jou Afrikaans Huistaal op ’n prettige manier onder die knie kry. Laai LitNet se oefenvraestelle en memoranda gratis hier af. (Die vraestelle verskyn eerste op die PDF-dokument en as mens ondertoe rol, is die memoranda ook daar.)

Klik hier om die vraestelle en memoranda af te laai.

  • 22

Kommentaar

  • Kan iemand dalk help ek benodig Graad 8 Afrikaans Eerste Taal Vraestelle met memorandum. Dankie.

  • Ella van den berg

    Hallo, ek stel belang in ou vraestelle vir graad 8, asb. As dit moontlik is al die vakke, asb!

  • Ek is op soek na vraestelle vir graad 8 November-eksamen: Afrikaans- en Engels-vraestel 1 en 2, asseblief.

  • Leora Minnaar

    Goeie dag

    Ek is op soek na Graad 8-vraestelle vir Engels-vraestel 1 en 2. Tegnologie. en Natuurwetenskap (Geskiedenis) vir die maand November, baie dankie.

  • Leora Minnaar

    Goeiedag! Kan ek asseblief graad 8 geografie-, geskiedenis-, tegnologievraestelle kry vir die maand November. Baie dankie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top