
Is jy graad agt en dink jy nou al aan vakansie? Eers moet jy jou Afrikaans Huistaal op ’n prettige manier onder die knie kry. Laai LitNet se oefenvraestelle en memoranda gratis hier af. (Die vraestelle verskyn eerste op die PDF-dokument en as mens ondertoe rol, is die memoranda ook daar.)


Kommentaar
Hi. Ek het ’n kind in graad 2 en graad 4.
Kan iemand dalk help ek benodig Graad 8 Afrikaans Eerste Taal Vraestelle met memorandum. Dankie.
Hallo! Hier is 'n indeks na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hi! Ek het 'n kind in graad 8.
Hallo! Hier is 'n indeks na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
ok
Dis goed.
Ek stel belang in verskillende vraestelle.
ok
Ek verstaan. Dankie
Dankie
ek waardeer
Hallo, ek stel belang in ou vraestelle vir graad 8, asb. As dit moontlik is al die vakke, asb!
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie
Stel belang ini OU vraestelle vi my kind in graad 8, asb.
Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is die graad 8-inhoud op die oomblik: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus deur die vraestelle op die indeks om te sien of daar iets is wat met die hersiening kan help. Klik daarop om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie
Ek is op soek na vraestelle vir graad 8 November-eksamen: Afrikaans- en Engels-vraestel 1 en 2, asseblief.
Hallo! Hier is die gedeelte van LitNet se vraestelle-indeks wat van toepassing is op graad 8: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. As die vraestelle waarna jy op soek is nie daar is nie, is daar dalk ander vraestelle wat jou kan help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeie dag
Ek is op soek na Graad 8-vraestelle vir Engels-vraestel 1 en 2. Tegnologie. en Natuurwetenskap (Geskiedenis) vir die maand November, baie dankie.
Hallo, hier is die indeks van die graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Al die vraestelle waarna jy op soek is, is nie noodwendig beskikbaar nie. Ons voeg by wat en hoe gereeld ons kan. Hoop daar is ander vraestelle op die lys wat met die voorbereiding kan help. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag! Kan ek asseblief graad 8 geografie-, geskiedenis-, tegnologievraestelle kry vir die maand November. Baie dankie.
Goeiedag! Hier is die indeks van ons skolevraestelle wat spesifiek op graad 8 van toepassing is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur om te sien wat kan help, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help en sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek help minderbevoorregte kinders met hul skoolwerk.
Kan ek asseblief Graad 9 Ekonomiese-bestuurswetenskap-, Geografie-, en Geskiedenis-, en Sosiale Wetenskapvraestelle kry?
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle op LitNet gelaai en dit kan leerders help met eksamenvoorbereiding. Hier is ‘n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus hierdeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding en alle sukses met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
KAN EK ASSEBLIEF SEPTEMBER-VRAESTELLE EN MEMORANDUMS KRY VIR GRAAD 9.
Goeiedag! Hier is 'n skakel na ons indeks van vraestelle en memo's wat spesifiek toegespits is op graad 9-leerders: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Blaai hierdeur en klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Kan jy met my Afrikaans help?
Hallo! Ek dink dit kan help om LitNet se oefenvraestelle uit te werk as jy vir jou eksamen voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Blaai daardeur om te sien of daar Afrikaans-vraestelle is wat kan help. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Het julle dalk hierdie vraestelle in Engels?
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Die meeste van die inhoud is beskikbaar in Afrikaans. Blaai deur die indeks om te sien wat alles beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Dit is baie lekker.
Kan ek ASB graad 8-hulp kry.
Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om by die graad 8-afdeling uit te kom. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
My dogter skryf eksamen en is op soek na vraestelle wat sy kan deurwerk.
Hallo! Dankie vir die kommentaar. Ons help graag. As jy op soek is na nog vraestelle, hier is nog hulp. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal deur vakkundiges vir LitNet opgestel. Ons brei dit voortdurend uit en voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by as dit nog nie daar is nie. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dus gerus die vraestelle om met voorbereiding te help. Voorspoed daarmee!
South Africa.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit dek onlangse inhoud soos behandel in die KABV-kurrikulum. Die vraestelle is nie ingedeel volgens 'n spesifieke streek se werk of toegespits op 'n sekere jaartal se eksamen nie. Dit is gemik op algemene hersiening van eksamenwerk met die oog op voorbereiding en vaslegging. Die inhoud is gratis beskikbaar. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil graag leer.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het baie vraestelle wat gratis beskikbaar is en jou kan help met jou voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar alles is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Afrikaans Huistaal Graad 8, Kwartaal 4.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Dalk ontdek jy nog meer vraestelle wat jou kan help met voorbereiding as waarna jy op soek is! Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 8-vraestel en memo, asseblief.
Goeiedag! LitNet se vraestelle is deur kundiges vir kinders wat die KABV-kurrikulum volg, opgestel. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte en hoop dat jy daarby baat kan vind. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Afrikaans Huistaal kwartaal 4, graad 8.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat oefenvraestelle met hul meegaande memoranda en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat daar is, en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Onthou om volgende jaar weer van ons vraestelle gebruik te maak as jy die werk deurlopend wil vaslê, of vir die toetse en eksamens moet voorberei. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder