
Die foto is afkomstig van Canva en hier is die erkenning: © Oleksi Mach op Canva, gepubliseer onder hierdie gratis lisensievoorwaardes.
Is jy in graad 9 en skryf jy nog Afrikaans Huistaal-eksamen voordat die skool sluit? Hier is gratis vraestelle en memoranda deur Eugene van der Westhuizen waarmee jy jou werk kan vaslê.
Lees ook:


Kommentaar
Ek wil vraestelle uitwerk.
Goeiedag en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar LitNet se vraestelle alles op een plek gelys word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles beskikbaar is en klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder.