
Is jy in graad agt en skryf jy binnekort Afrikaans Huistaal-toets? Hierdie gratis oefentoetse en memo’s deur Eugene van der Westhuizen kan jou help!
Lees ook:
4
Is jy in graad agt en skryf jy binnekort Afrikaans Huistaal-toets? Hierdie gratis oefentoetse en memo’s deur Eugene van der Westhuizen kan jou help!
Lees ook:
4
Kommentaar
Ek wil graag vraestelle ontvang.
Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles daar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag, ek is op soek na Graad 8-vraestelle vir Duits as vak. Dankie.
Hallo! As jy op soek is na nog inligting om voor te berei, kan jy LitNet se indeks van vraestelle besoek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/ Blaai daardeur om te sien wat alles hier gelaai is. Kyk by die graad se inhoud en klik op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nog inhoud by. Groete en sterkte met die voorbereiding. Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder