Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

  • 2

Gratis vraestel! Hier is ’n vraestel en memo wat deur Lee-Ann Langeveld opgestel is.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 5: Wiskundevraestel en memo – numeriese en geometriese patrone

Graad 6, Wiskundevraestel en memo: gewone en desimale breuke; persentasie

  • 2

Kommentaar

  • Wil op hoogte gehou word van nuwe vraestelle en memo's vir graad 6 en 8, asb.
    Het jul opsommings ook beskikbaar?

    • Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet bied vraestelle en hersieniingsmateriaal vir al die grade en 'n indeks van al die vraestelle is hier beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Daar is nie opsommings van skoolwerk beskikbaar nie, maar die vraestelle bied die moontlikheid vir leerders om hersiening van klaswerk te doen. Groete en voorspoed met die voorbereiding, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top