Graad 6, Wiskundevraestel en memo: gewone en desimale breuke; persentasie

  • 4

Gratis vraestel! Klik hier om die graad 6-vraestel en memo deur Wilhelm du Toit in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 6: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

  • 4

Kommentaar

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Margaret Williams

    Graad 6 en 4: Wiskunde- en Huistaal/Home Language-vraestelle en toetse vir 3de en 4de kwartaal, 2024.

    • Hallo en dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: deur Theresa Papenfus. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top