
Is jy in graad 8 en skryf jy binnekort Natuurwetenskappe-eksamen? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Rouxlyn Botha af en begin sommer nou al voorberei. Binnekort is jy die skerpste potlood in die potloodhouer!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF af te laai.
Lees ook:
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015


Kommentaar
Ek hoop dat dit my gaan help en dat dit gaan goed wees.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Ek is seker dit sal kan help! Daar is heelwat gratis oefenvraestelle met hul meegaande memo's op LitNet gepubliseer. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles bereik kan word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hierdie indeks word gereeld bygewerk en daar verskyn ook voortdurend nuwe vraestelle op LitNet. Blaai deur die lys van vraestelle en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis as PDF's af te laai. Gebruik dit gerus vir voorbereiding. Voorspoed met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Vraestelle van kwartaal 4: Natuurwetenskappe, Wiskunde vraestel 2, EBW vraestel 2.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat vraestelle op LitNet beskikbaar en dit kan help met eksamenvoorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die vraestelle en memoranda gratis in PDF af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder