Kommentaar

Ek is nog hier

Carlie Schiel 2026-02-02 Pragtig geskryf met 'n diepte wat 'n mens laat talm om weer en weer te dink.

PenAfrican: Building beauty against ruin – Roger Lucey’s How to build a house in the mountains

Laurie Gaum 2026-02-01 A great take on a most enjoyable read - highly recommended!

Die geskiedenis van die lemoenbome in die binnehof van die Ou Goewermentsgebou in Bloemfontein

Nico Luwes 2026-02-01 Dankie vir die skryf van die stukkie geskiedenis! Hoeveel dinge het daardie bome nie beleef nie... So het elke boom in die land sy eie storie vir die mense wat daaronder gesit het en die mense ook! Wie onthou nie spesiale oomblikke onder 'n spesifieke boo

Wat beteken die "nosel" van "onnosel"?

Coen Basson 2026-01-31 Hoogs interessant wanneer so deur Gert van Jaarsveld uitmekaargehaal. Knap stuk dink en verstaan. Taal is so 'n komplekse wetenskap wat eintlik onwetenskaplik bly. My vraag, dalk effens af van die spoor, is oor twee on-ne: 'onmiddellik' en 'onverbiddeli

Blinde offer

Johan van der Merwe 2026-01-31 Baie mooi.

Ek is nog hier

Johan van der Merwe 2026-01-31 Mooi gestel en daar is 'n liggie al is hy flou, jou eie liggie wat sterker word, daarom sê jy dit.

Sterwensuur

Johan van der Merwe 2026-01-31 Baie ver en diep uitgesleep uit 'n donker geheim vol skuim en bekende goed ingekleur in alles wat herinnering bring, vir 'n swaar gemoed.

Wat sê Bettina? Hoekom is Sport, Kuns en Kultuur so ’n kopseer onder Gayton McKenzie?

Sarie Nell 2026-01-31 Netjies gestel, Bettina. Baie dankie hiervoor.

Lesersindruk: Unlocking the leadership master code deur Marius Pretorius en Nico Schutte

Amanda Glaeser 2026-01-31 This book brings an evolutionary step in leadership. There are levels of consciousness described by David Hawkins, also introduced by Rika Viljoen as an organisational-development cutting-edge view that is slow in being recognised. This book opens that th

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Verset teen hierdie era – oor Paul Kingsnorth se Against the machine, on the unmaking of humanity

DIETLOFF VAN DER BERG 2026-01-30 Dankie vir hierdie uitstekende oorsig. Wat my veral getref het, is die beweegrede waarom so baie ateïste "wants to claim the mantle of science" wat aansluit by die klem op die "ek-kultuur" wat voorgee gelowiges moet bykom. Hoe het die hele mensdom nou g

Ons definisies perk ons in: oor Afrikanerskap, identiteit en politieke lojaliteit

Hanno Visagie 2026-01-30 Riku Latti, Lees gerus die volgende verbandhoudende artikel deur dr Dirk Hermann en neem dit ter harte asb. - "Dit is wie en wat Solidariteit is, so hou nou op twak praat" - https://maroelamedia.co.za/debat/meningsvormers/dit-is-wie-en-wat-solidariteit-is

Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit

Hanno Visagie 2026-01-30 Lees gerus "What is the difference between religion and spirituality?" - https://www.gotquestions.org/religion-spirituality.html

Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit

Amore 2026-01-30 Godsdiens is vir mense wat bang is vir die Hel. Spiritualiteit is vir mense wat al daar was.

Wat sê Bettina? Hoekom is Sport, Kuns en Kultuur so ’n kopseer onder Gayton McKenzie?

Karla Spamer 2026-01-30 Ja toemaar, jy is nie al een nie. Ek het ook die standpunt gehandhaaf van - gee die man 'n kans. Tog, mens kan maar net kyk hoe die PA bestuur word, om reeds gevaarligte te sien. En tog is verstommend baie Suid-Afrikaners heel gemaklik met die outokraties

Ons definisies perk ons in: oor Afrikanerskap, identiteit en politieke lojaliteit

Karla Spamer 2026-01-30 Dis 'n mooi versoenende skrywe van jou. Dalk nie 100 % realisties nie, maar mooi.

Pareltjes uit Amsterdam: Kevin Osepa se uitstalling in die Stedelijk Museum

Nico Schamrel 2026-01-30 Ongelooflik! 'Jy stap deur die kuns' is 'n unieke ervaring. Dankie Johan vir jou deurstap.

Afrikaans: die taal van Afrika en die Afrikaner as ’n "African" – erkenning vanuit ’n onverwagse oord

Connie Kerkmuis 2026-01-30 Hierdie is 'n debat wat binne die Afrika-nasionalisme woed. Diescho se mening kan nie as 'n algemene opvatting beskryf word nie. Twee ander gewilde opinies oor Afrikaans is die volgende. 1. Afrikaans is 'n Europese taal. Dit is basies Nederlands. Dit dee

Pareltjes uit Amsterdam: Kevin Osepa se uitstalling in die Stedelijk Museum

Elise Bishop 2026-01-29 Wow! Treffend… maak mens so te sê deel van die proses.

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Raed-na-Gael 2026-01-29 Die eerste keer wat ek van "smaakmaker" gehoor het, het ek onmiddellik gedink aan 'n 5-ster Michelin-sjef. Weet dis net drie, maar dit werk nie hier so nie. Kyk maar na die uniforms in byna al die regeringsdepartemente tot by die plaaslike regerings - jis

Draadloos

Jannie 2026-01-29 Daar was twee programme vir die troepies: [1] Forces Favourites uitgesaai op Saterdae op die Engelse Radiodiens deur Patricia Kerr. [2] Springbokradio-Rendezvous, uitgesaai op Sondae middae vanaf 14:00 - 17:00 deur Esmé Euvrard.

Ek is nog hier

Miche 2026-01-29 Briljant geskryf. So diep, dit laat dat mens weer en nóg 'n keer wil lees. As ek maar net só kon skryf, sou ek 'n 100 jaar wou leef.

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Connie Kerkmuis 2026-01-29 Tja, ook atyd 'n swaai na regs, nè Hanno. Elke paar jaar. Nou al so ver regs geswaai mens is verbaas julle is nog enigsins in die prentjie. Die filosoof skryf nog soos 'n filosoof, sien ek....

Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit

IW 2026-01-29 Wanneer ek artikels soos die lees, en die kommentaar in reaksie op die artikel bekyk, besef ek hoe skreiend die teologie en die kerk mense gefaal het. Die kerk en teologie het op die premoderne ontwikkeling vasgesteek. Die Bybel het juis in die tyd ontsta

Ek is nog hier

Jasmine Johanneson 2026-01-29 Pragtig.

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Fanie Cloete 2026-01-29 Hanno, Louise wat in die buiteland in 'n baie liberale land bly, is verkeerd. Die huidige globale regse swaai is 'n desperate poging van konserwatiewe mense om die gevolge van die liberalisering en sekularisering van die lewe te probeer omkeer. Dit het na

Afrikaner

Karla Spamer 2026-01-29 Ek sit en wonder: wie presies is hierdie 'klein minderheidsgroep' waarvan hier geskryf word. Is dit die 44 briefskrywers van die NIE IN ONS NAAM NIE-brief? Verskeie van wie eens bedank het as Afrikaners? Of verwys dit nou na Afriforum se lede? Of na wie?

Die drie weduwees deur Irma Venter: ’n lesersindruk

Francois Verster 2026-01-28 Goeie resensie, dit maak my nuuskierig ... soos dit hoort.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Verset teen hierdie era – oor Paul Kingsnorth se Against the machine, on the unmaking of humanity

Waldemar Gouws 2026-01-28 Baie dankie vir hierdie belangrike aanbieding. Die Amerikaanse digter EE Cummings (1894-1962) is 'n voorloper van Paul Kingnorth as mens die volgende twee versreëls bekyk: "pity this busy monster, manunkind,/ not. Progress is a comfortable disease ..." V

Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit

NG 2026-01-27 Volgens my is die groot rede van die bywoning van bidgroepe of selgroepe om eensaamheid te verdryf, eerder as dat dit gaan oor die spirituele.

Afrikanerskap teenoor Suid-Afrikanerskap?

Hanno Visagie 2026-01-27 Liewe Wannie Carstens, Fanie Cloete en Litnet, lees gerus ook die volgende verbandhoudende artikel deur Louise Mabille - Is die progressiewe oomblik verby? - https://www.ontlaer.co.za/p/is-die-progressiewe-oomblik-verby?

Persverklaring: Méér wenners, méér prysgeld – RSG en ATKV kondig 30ste radiodramaskryfkompetisie aan

Zelda Fisher 2026-01-27 Ja... ek skryf ook elke jaar my drama, maar net in my kop. Hoekom is dt tog so moeilik om in jouself te glo? Ek hoop hierdie jaar 2026 kan ek "groot" genoeg wees om my gedagtes op papier neer te pen. Wat gaan ek doen met my R50 000? Wonderlike iniasiatief

Elders gesien: My gunstelingarea in Londen is Holborn

Jaco 2026-01-26 Londen het 'n duisend goed vir elke smaak, maar my gunsteling bly maar al die markte waar mens heerlik kan rondsnuffel vir alles en nog wat: Brick Lane / Spitalfields (E1), Portobello en die swaargewigkampioen: Camden market op 'n Sondag

Heil die Leser!: die rol van vrede en oorlog in twee romans

Rina Cascione 2026-01-26 Baie dankie vir hierdie twee inspirerende resensies!

A movie festival, visits to the USA, Afrikaner refugees and Donald Trump

PIET DU PLESSIS 2026-01-26 Very informative perspective. It surely changed some of my own percetions developed on account of mainstream media reporting, often trying to convey as bad an image of the country and it's more conservative people as possible. My own visit to NYC surely a

Is 2026 the new 1989?

PIET DU PLESSIS 2026-01-26 Goeie insig.

Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit

Connie Kerkmuis 2026-01-26 Ek het ook uitgebreide Christelike familie en vriende. Hulle was so ampertjies almal weggeraap in 2025, maar ons is dankbaar meeste van hulle is nog hier. Hulle dra almal mooi by tot Suid-Afrika se BBP en maak 'n verskil op aarde, al is die lewe aan die a

Nuut by Protea: Waar die lammers nie suip nie deur Daniël Lötter

Micky Badenhorst 2026-01-25 Uitstekende skryfwerk! Ek kon die boek nie neersit nie. Hou baie van Mietjie wat as karakter baie goed ontwikkel is. Ek sou graag vir Pote en Rachel ook beter wou leer ken. Goeie "sense of place".

Trading through the old Transkei

Miranda Vogt 2026-01-24 My name is Miranda, maiden surname Vogt. My late grandfather was John Ernest Henry Vogt. He was born in Stutterheim and had a trading store in the Lady Frere area. He never married, but had two kids with an African lady. We know nothing about her. My late

Die verskil tussen godsdiens en spiritualiteit

Amanda Le Roux 2026-01-24 Dankie, Koos.

Die reis

Johan van der Merwe 2026-01-24 Dankie, Miche. Ek is bly jy hou daarvan, ai daardie galjoentjie!
Top