Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam.
In hierdie video besoek hy Kevin Osepa se uitstalling, wat handel oor die rouperiode na ’n begrafnis op sy geboorte-eiland Curaçao, in die Stedelijk Museum.
YouTube-skakel na onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=r7LVmdhuErA


Kommentaar
Wow! Treffend… maak mens so te sê deel van die proses.
Ongelooflik! 'Jy stap deur die kuns' is 'n unieke ervaring. Dankie Johan vir jou deurstap.