LitNetKanaal op YouTube
SteedsDink met LitNet Akademies: Herman Wasserman oor sy akademiese navorsing
2026-11-13In hierdie video gesels Herman Wasserman oor vandag se medialandskap. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Kollig op akademikus Herman Wasserman
2026-11-13In hierdie video gesels Herman Wasserman oor sy loopbaan, KI en toekomstige navorsing. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Johan Allers gesels met Peter ter Horst, eersdaags die voorsitter van Zuid-Afrikahuis in Amsterdam
2026-11-11Johan Allers peper Ter Horst deeglik met vrae oor die toekoms van Zuid-Afrikahuis, die bande tussen Suid-Afrika en Nederland, en die moontlikheid dat Zuid-Afrikahuis ’n rol sou kon speel om nouer bande tussen die lande moontlik te maak.
Hoe die Louwhuis en -museum in Sutherland heropen is
2026-11-11"Die doel van my gesprek vandag met hierdie uitgelese geselskap is om ondersteuning te vra vir hierdie projek om die Louwhuis as belangrike literêre sentrum vir Afrikaans te vestig. Nie net vir literêre doeleindes nie, maar ook vir die bevordering van algemene Afrikaans, vir Jan en San Publiek en vir toerisme."
Om sin te maak van universiteite wat brand
2026-11-05"Inkabi, so leer mens nuwe woorde – die sluipmoordenaar as os, iemand gekastreer van medemenslikheid en empatie, iemand wat bevele gedwee uitvoer."
Stemnota: VSA-middeltermynverkiesing 2026 – Wat is die impak op SA?
2026-11-05Die VSA se middeltermynverkiesing het op 3 November plaasgevind. Die Demokrate het beheer oor die Senaat en die Huis van Verteenwoordigers verkry. Politieke ontleder André Duvenhage lewer kitskommentaar oor hierdie verkiesing.
Stemnota: Munisipale verkiesing 2026 – ’n voorlopige bestekopname
2026-11-05Politieke ontleder André Duvenhage verskaf voorlopige syfers van hierdie 4 November-verkiesing.
Etienne van Heerden lees voor uit Diereriem
2026-10-29Hierdie video van Etienne van Heerden wat voorlees uit Diereriem is op Saterdag 25 Julie 2026 tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée voor ’n gehoor opgeneem.
Van Parys tot Pretoria: Wie besit die woorde wanneer KI die pen vashou?
2026-10-28"Of is ons bloot besig om te herhaal wat mense met elke nuwe tegnologiese sprong doen: Eers verklaar ons dit as die einde van die kunsvorm, en ’n paar jaar later kan ons nie meer daarsonder werk nie?"
Jakes Gerwel se kreatiewe skryf-werk
2026-10-22"Die gedigte is ongedateerd, met die uitsondering van een wat gemerk is 'Brussel, 1970'. Dit laat die vermoede ontstaan dat die gedigte kom uit die tydperk van Gerwel se eerste verblyf aan die VUB toe hy besig was met die Licentiaat in Germaanse filologie."
How to stop being a naai: Mphuthumi Ntabeni interviews Mia Arderne
2026-10-19Mphuthumi Ntabeni talks to Arderne about the inspiration behind the novel, her writing process and how she deals with family and friends who might feel that their stories could just have slipped into these pages. Then Arderne deftly turns the tables and starts asking the questions.
Buffelskop se grafte en ’n veldsoirée in Nxuba
2026-10-06"Hoekom fiksie gebruik as die soeke na die werklikheid en die waarheid jou op sulke interessante reise kan neem?"
Baklei sonder bloed: politieke verset in Die Bergengel-boeke
2026-10-01"Dis ’n liefdesverklaring vir Afrikaans en die krag wat skuil in musiek, poësie, kuns, tradisie en identiteit. En dis ’n soeke na ’n alternatief vir geweldsoorlog."
Wyngaard Weekliks: Wat woel by FW se stigting? word gevra ná Van der Rheede se bedanking
2026-09-25Die FW de Klerk-stigting se aankondiging dat hulle hulle distansieer van uitsprake deur hul uitvoerende hoof, Christo van der Rheede, het die vraag laat ontstaan: Wat gaan daar aan? Heindrich Wyngaard probeer antwoorde kry by ’n raadslid, Coetzee Bester, en die politieke joernalis Gert van der Westhuizen.
"Die Durbanse poepwedstryd": die vieslikste gedig in Afrikaans, of dalk satiriese verset?
2026-09-23"Van al die gedigte in Afrikaans, al die duisende gedigte wat subliem mooi is en van voortreflike literêre vakmanskap getuig, is daar een wat my nog al die jare lank bybly – om al die verkeerde redes."
Die ANC en die Verkiesingshof: Niks salf meer te smeer aan ANC nie, sê dié ontleders
2026-09-18Munisipale verkiesing 2026: Die ANC hou voet by stuk dat dit die Verkiesingskommissie se aanlyn stelsel was wat die party gepootjie het met die registrasie van kandidate. Die politieke ontleders Roland Henwood en Oscar van Heerden sê aan Heindrich Wyngaard dit is nóg ’n teken van ANC-agteruitgang.
Dit is die patriargie in ons samelewing wat reeksmoordenaars baar
2026-09-17Die land is geskok oor die liggame van tot op hede nege vroue wat in Ekurhuleni ontdek is nadat hulle vermoedelik die slagoffers van ’n reeksverkragter en -moordenaar was. Heindrich Wyngaard praat hieroor met die organisasie Sonke Gender Justice se Bafana Khumalo.
Die tragiese as miskende verstaanskategorie: ’n naby blik op twee politieke denkmodusse
2026-09-11"In die agtergrond van die oorgang vanuit die noodlotsgees na die bevrydingsgees is daar die verhaal van die mens se vrye wil. Vrye wil al dan nie is ’n belangrike speler op hierdie verhoog."
Andries Bezuidenhout en sy kitaar
2026-09-07Hierdie video van Andries Bezuidenhout en sy kitaar is op Vrydag 24 Julie 2026 tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée voor ’n gehoor opgeneem.
SteedsDink met LitNet Akademies: Kanja van der Merwe oor tolking
2026-08-24In hierdie video gesels LitNet Akademies-navorser Kanja van der Merwe oor onder meer tolking en KI, en die verband tussen navorsing en die praktyk.
