In hierdie video gesels Herman Wasserman oor sy loopbaan, KI en toekomstige navorsing. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/58eM68bo2e0
Kyk en lees ook:
SteedsDink met LitNet Akademies: Herman Wasserman oor sy akademiese navorsing
LitNet-AfriKI-miniseminaar: Kunsmatige intelligensie as skrywer

