
Meta’s moderation cop-out will fuel misinformation
2025-01-16"Human rights observers have pointed out that Meta has been inconsistent in applying its own policies when it comes to, for instance, content related to Palestine, which has reportedly been systematically suppressed. In this regard, Zuckerberg’s positioning of fact-checking as a form of censorship aligns with Elon Musk’s supposed 'free-speech absolutism', which has also been shown to be not only hypocritical, but clearly in favour of interests on the far right of the political spectrum. But most of all, the timing of Meta’s announcement, on the eve of the return of Donald Trump to the White House, strongly suggests that Zuckerberg is currying favour with the new political powers in the US."

Om ’n mens na te boots
2023-01-24"Gaan die kletsbot beter essays kan skryf as professore? Gaan KI oneerlike studente help om plagiaat te pleeg? Wat is die implikasies van ChatGPT vir die joernalistiek en die publiek se vertroue in die nuusmedia?"

Disinformation in the Global South: ’n onderhoud met Herman Wasserman
2022-05-19Wêreldpersvryheidsdag word elke jaar op 3 Mei gevier. Vanjaar se tema is "Joernalistiek onder digitale beleg". Herman Wasserman vertel vir Izak de Vries en Menán van Heerden oor sy jongste twee projekte: ’n boek, Disinformation in the Global South, en ’n verslag, "Meeting the challenges of information disorder in the Global South".

In memoriam: Arnold S de Beer
2021-10-26"Arrie de Beer se nalatenskap op die vakgebied sowel as sy invloed op die lewens en loopbane van vele mense regoor die wêreld sal nog lank na sy dood bly voortbestaan."

Seen elsewhere: How was (and is) it possible for Afrikaners to believe the lies?
2021-09-15"It was cold outside the laager. The appeal of group identity and the fear of being ostracised are powerful drivers."

Herman Wasserman en die infodemie: Disinformasie in die Globale Suide
2021-02-05"Laastens is die woord fopnuus nou ook al so 'bewapen' deur populiste soos Donald Trump dat dit gebruik kan word om gesaghebbende joernalistiek te ondermyn vir politieke gewin."

Die nuusmedia se toekoms het opgedaag
2020-07-10"Wêreldwyd was die drukmedia al vir jare in ’n wurggreep."

’n Gevaarlike tyd om ’n joernalis te wees
2018-10-26"Verlede jaar is ’n rekordgetal joernaliste wêreldwyd in hegtenis geneem. Slegs enkele dae gelede het die verdwyning van die Saoedi-Arabiese joernalis Jamal Khashoggi uit dié land se ambassade in Istanbul wêreldwyd opslae gemaak. Daar word nou allerweë aanvaar dat Khashoggi, ’n prominente kritikus van die Saoedi-Arabiese regering, vermoor is."

Commendatio: kykNET-Rapport Boekprys vir niefiksie 2017 – Emily Hobhouse: Geliefde verraaier, Elsabé Brits
2017-10-03"Die Hobhouse wat na vore kom uit Brits se vertelling is nie net ’n vreeslose kampvegter nie, maar ook juis ’n mens van vlees en bloed – iemand met angste, liefdes, teleurstellings, twyfel."

Moet ons bang wees vir vals nuus?
2017-03-07"In die sogenaamde postwaarheid era sal goeie joernalistiek steeds feite as heilig moet beskou om uit te styg bo die droesem van vals nuus. Maar feite alleen is nie genoeg nie. Net die waarheid, en niks minder as die waarheid nie, sal deug."

kykNET-Rapport Boekpryse 2015 (Niefiksie): Commendatio vir Nagmusiek deur Stephanus Muller
2015-11-19"Hierdie vernuftig postmodernistiese – maar onderhoudende en selfs vermaaklike – wyse waarop Van Wyk se lewe uitgebeeld word, is nie maar ‘n stilistiese truuk nie. Dit dien as voertuig om indringende vrae te opper oor die aard van biografiese geskiedskrywing, die posisie van die biograaf, die konstruksie van akademiese kennis en gesag, en die rol van die kunstenaar in ons samelewing."

Deel op Facebook of red 'n lewe? #xenomedia
2015-04-22Wat is die media se verantwoordelikheid as mense tydens xenofobiese geweld in die strate sterf?

Instagram or intervention? #xenomedia
2015-04-22What is the role of the media in the time of xenophobia?

kykNET-Rapport Boekpryse 2014: Commendatio vir Die oorlog kom huis toe met Albert Grundlingh en Bill Nasson as redakteurs
2014-11-26 "Die oorlog kom huis toe bied aan die leser die geleentheid om te herbesin oor die betekenis van die oorlog binne ’n eietydse konteks waarin daar opnuut gesoek word na gedeelde ervarings in die verlede om ons hoop te gee op die moontlikheid van samewerking en versoening."