Herman Wasserman

Herman Wasserman is Professor en Voorsitter: Departement Joernalistiek, Universiteit van Stellenbosch

Herman Wasserman is Professor and Chair: Department of Journalism, Stellenbosch University.

LitNet Akademies-leesgoed: Herman Wasserman

Herman Wasserman 2014-09-25 Herman Wasserman deel sy gedagtes oor die boeke wat hy onlangs gelees het en wat hom bybly.

“Sagte mag” in Afrika: China se soeke na invloed op mediaterrein

Herman Wasserman 2014-09-18 Hierdie artikel ondersoek die invloed van China se mags- en invloedsuitbreiding in Afrika, hoe hierdie pogings deur plaaslike media-instellings ervaar word, en wat die implikasies van hierdie teenwoordigheid van ‘n staatsbeheerde media vir diskoerse oor persvryheid in Afrika is.

Die stand van die Suid-Afrikaanse media

Herman Wasserman 2013-10-22 "Hierdie artikel poog om ’n blik te gee op die Suid-Afrikaanse media en hul verhouding tot die samelewing. Die fokus is die huidige stand van die media, maar daar word ook na sleutelverwikkelinge in die eerste twintig jaar van demokrasie verwys ten einde ’n raamwerk vir onlangse gebeure te verskaf."

"Vuur" deur Mari Wasserman

Herman Wasserman 2013-08-15 Jy’t gese dat j my mis ag, ekt my seker net misgis jy post “when love arrives” op my wall maar ek wen net die friendship poll

Die media, demokrasie en burgerlike deelname: ’n Etiek van luister

Herman Wasserman 2013-07-09 "As deel van demokratisering het die Suid-Afrikaanse media betekenisvolle veranderinge in eienaarskap en regulering ondergaan, en die media moes hulself heroriënteer ten opsigte van ’n nuwe demokratiese omgewing."
Top