Hoekom sukkel kinders met wiskunde? – Kollig op akademikus Hanrie Bezuidenhout

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

In hierdie video gesels Hanrie Bezuidenhout oor haar nagraadse studies en haar huidige navorsing.

YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/XrbCRRPYWt0

Kyk ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: Wiskundestorieboeke

Lees ook in LitNet Akademies (Opvoedkunde):

Die doeltreffendheid van die gebruik van vertaalde gesprekstorieboeke vir die ontwikkeling van wiskundewoordeskat en wiskundevaardigheid in klasgroepe

Gratis Wiskunde-vraestelle:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Gratis Wiskunde-video’s:

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

Nog hulp vir leerders, onderwysers en ouers:

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

Luister ook:

LitNet se skolemateriaal: RSG-onderhoud

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top