SteedsDink met LitNet Akademies: Wiskundestorieboeke
In hierdie video gesels Hanrie Bezuidenhout oor onder meer storieboeke en wiskundewoordeskat, KI en wiskunde en leerbehoeftes in die 21ste eeu. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed