LitNet se skolemateriaal: RSG-onderhoud

  • 2

Ouers, leerders, onderwysers, oumas en oupas: RSG Kompas se Hazel Janse van Rensburg gesels met LitNet se Menán van Heerden oor LitNet se skolemateriaal, insluitend gratis vraestelle en wiskundevideo’s. Luister na die potgooi. Hierdie episode is op Donderdag 5 Maart uitgesaai.

Skakel na onderstaande potgooi: https://omny.fm/shows/kompas/kompas-5-maart-2026

Gratis vraestelle: graad 1–12:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Skakels na 50 Wiskunde-video’s:

Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

Skakels na kinder- en jeugboeke, Jong lesers, Kuberklas Kreatief, SA Skoleseminaar en LitNet Akademies (Opvoedkunde):

Gratis hulp vir leerders, onderwysers en ouers!

KI-gegenereerde video wat ’n LitNet-skoleverrykingsartikel (Lewenswetenskappe) deur Rouxlyn Botha (2024) opsom:

Jou KI-IK: Die tuin se geheime held

 

 

  • 2

Kommentaar

    • Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top