Wiskunde met LitNet gratis op YouTube beskikbaar

  • 7

Fotobron: Pixabay

Eksamentyd? Hersieningstyd? LitNet se video’s kan jou help. Kyk na hierdie video’s op LitNet se YouTube-kanaal – en teken sommer ook in!

Hier is die volledige speellys van die wiskundevideo’s wat op LitNet se YouTube-kanaal beskikbaar is

Hier is ook ’n indeks van vraestelle en oefenmateriaal op LitNet:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Grendeltyd en e-onderrig: kreatief met kreatiewe skryfwerk

  • 7

Kommentaar

  • Cindy van Whk

    Ek hou baie van LitNet se vraestelle en gebruik dit vir my graad 5 en 6’e.
    Ek stel regtig belang in die YouTube-skakel

    • Hallo! Dankie vir die navraag. Ons glo die video's en verduidelikings kan help om sekere konsepte beter te verstaan. Hier is ook 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top