Wyngaard Weekliks: Wat woel by FW se stigting? word gevra ná Van der Rheede se bedanking

  • 0

Die FW de Klerk-stigting se aankondiging dat hulle hulle distansieer van uitsprake deur hul uitvoerende hoof, Christo van der Rheede, het die vraag laat ontstaan: Wat gaan daar aan?

Heindrich Wyngaard probeer antwoorde kry by ’n raadslid, Coetzee Bester, en die politieke joernalis Gert van der Westhuizen.

Hierdie onderhoud is op Dinsdag 22 September 2026 opgeneem.

YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/SnF9nGR6Blo

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top