Coetzee Bester

Coetzee Bester is ’n lid van die FW de Klerk-stigting se direksie.

Wyngaard Weekliks: Wat woel by FW se stigting? word gevra ná Van der Rheede se bedanking

Heindrich Wyngaard, Gert van der Westhuizen, Coetzee Bester Onderhoude 2026-09-25

Die FW de Klerk-stigting se aankondiging dat hulle hulle distansieer van uitsprake deur hul uitvoerende hoof, Christo van der Rheede, het die vraag laat ontstaan: Wat gaan daar aan? Heindrich Wyngaard probeer antwoorde kry by ’n raadslid, Coetzee Bester, en die politieke joernalis Gert van der Westhuizen.

Top