Die ANC en die Verkiesingshof: Niks salf meer te smeer aan ANC nie, sê dié ontleders

  • 0

Die ANC hou voet by stuk dat dit die Verkiesingskommissie se aanlyn stelsel was wat die party gepootjie het met die registrasie van kandidate.

Die politieke ontleders Roland Henwood en Oscar van Heerden sê aan Heindrich Wyngaard dit is nóg ’n teken van ANC-agteruitgang.

YouTube-skakel na onderstaande onderhoud: https://youtu.be/Gf9P7H1Iwmg

Grafika: © Clker-Free-Vector-Images, geplaas op 28 April 2014 (Pixabay.com)

Lees ook:

Municipal elections 2026: Do judges too often become the referees of local democracy, governance and elections?

Politieke ondersteuning onder bruin mense aan politieke partye: plaaslike verkiesing 2026

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top