Oscar van Heerden

Oscar van Heerden is verbonde aan die Universiteit van Johannesburg se sentrum vir Afrika-diplomasie en -leierskap. Hy het sy doktorsgraad in internasionale betrekkinge aan die Universiteit van Cambridge verwerf.

Die ANC en die Verkiesingshof: Niks salf meer te smeer aan ANC nie, sê dié ontleders

Heindrich Wyngaard, Roland Henwood, Oscar van Heerden Onderhoude 2026-09-18

Munisipale verkiesing 2026: Die ANC hou voet by stuk dat dit die Verkiesingskommissie se aanlyn stelsel was wat die party gepootjie het met die registrasie van kandidate. Die politieke ontleders Roland Henwood en Oscar van Heerden sê aan Heindrich Wyngaard dit is nóg ’n teken van ANC-agteruitgang.

Wyngaard Weekliks: Het die president te veel mag?

Heindrich Wyngaard, Oscar van Heerden, Pieter Duvenage Onderhoude 2026-03-03

In hierdie eerste video-aflewering van Wyngaard Weekliks bespreek Heindrich Wyngaard die oënskynlik toenemende verplasing van ministeriële funksies na die Presidensie. Sy gaste is die politieke kommentators Pieter Duvenhage en Oscar van Heerden.

Top