LitNetKanaal op YouTube
Video: Yusuf Daniels – "Die Coloured laaitie van die Flats"-gesprek by Toyota US Woordfees
2020-03-12Op Dinsdag 10 Maart 2020 was Yusuf Daniels, skrywer van Living coloured (because black and white were already taken), in gesprek met Schalk Bezuidenhout tydens die Toyota US Woordfees in Stellenbosch.
Video: Launch of Yellow and confused by Ming-Cheau Lin
2020-02-05Ming-Cheau was interviewed by author and journalist Sara-Jayne King.
Video’s: Vyf aktuele gesprekke tydens die 2019 Open Book Festival
2019-09-19Hoe voel dit om in jou bekende grootvader se skaduwee te leef (soos Wilhelm Verwoerd en Ndileka Mandela)? Kan mense genees word deur stories (met Jitsvinger)? Watter gevare moet joernaliste oorleef om die waarheid te ontdek (met Foeta Krige: The SABC8; Caryn Dolley: The Enforcers: Inside Cape Town’s deadly nightclub battles en Pieter-Louis Myburgh: Gangster State)? Hoe beïnvloed korrupsie die mense op grondvlak (Bosasa-skandaal)?
Die jaarlikse Open Book Festival het van Woensdag 4 September tot Sondag 8 September 2019 in Kaapstad plaasgevind. Verskeie aktuele gesprekke het tydens die fees plaasgevind. Kyk hier vyf van hierdie gesprekke.
LitNet op TV: Wat is 'n taal?
2015-11-06Afrikaanse ikone Pieter‑Dirk Uys, André P Brink, Karen Zoid, David Kramer, Riaan Cruywagen, Koos Kombuis, Emo Adams en Etienne van Heerden verskyn in LitNet se televisie-advertensie.
