Ek mis vir Trompie

  • 2

In hierdie video bespreek Koos Kombuis drie boeke waarin die lewens van tieners beskryf word. Hy dink terug aan sy eie tienerjare, en nie alles was maanskyn en rose nie.

Al drie die boeke is “uitstekende werke”, maar hulle het hom ontstel.

  • 2

Kommentaar

  • Connie Kerkmuis

    Wees maar versigtig vir Trompie, Koos. Jy wil nie die liberale ontstel nie. Die een professor het ook so na Trompie verlang en toe cancel die liberale hom.

  • Nico M Ferreira

    Vir diegene wat nie mooi verstaan waarna Connie Kerkmuis verwys nie:
    Daar is nog steeds "kenners" wat wyd en syd verkondig dat Trompie, Saartjie, Die Uile, Keurboslaan, ALLE sagtebandboeke, ALLE ingevoerde "comics" ens, ens, is uit die bose en moet vermy word. Ai tog!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top